On Promotion

More information

New Members

Kaapse Verbruikers (Edms) Bpk
Tel: 021 409 7600
Joined: 03 March 2010
View here...
Bupha Chamber of Commerce
Tel: 051 853 1880
Joined: 03 March 2010
View here...
Ladybrand Sakekamer
Tel: 051 924 2286
Joined: 19 February 2010
View here...
Solid Waste Technologies SA (PTY) LTD
Tel: 021 556 9167
Joined: 02 February 2010
View here...
KC Security CC
Tel: 0861 910 910
Joined: 30 November 2009
View here...
Formentco Consultants
Tel: 012 348 5871
Joined: 30 November 2009
View here...
Express Personnel Services
Tel: 012 665 4924
Joined: 30 November 2009
View here...
Ethics Institute of South Africa
Tel: 012 342 2799
Joined: 30 November 2009
View here...
Efficient Groep
Tel: 012 460 9580
Joined: 30 November 2009
View here...
E.Schweickerdt (EDMS) BKp
Tel: 012 327 0708
Joined: 30 November 2009
View here...

select sDisplayName, sContent from static where ifkSiteID=7 and bActive=1 and sDescription='welcome'

Introduction

Inleiding | Introduction

Deon Huysamer - AHI President 2009


 

Die AHI is in 1942 gestig as ‘n organisasie om Afrikaanse sakelui te bemagtig en te bevorder. Uit hierdie eerste inisiatiewe het die Reddingsdaadbond en Federale Volksbeleggings ontstaan. Later het hierdie inisiatief gegroei om vele ander sakekonglomerate in te sluit. Uit die geskiedenis en inisiatiewe van die AHI kan mens die gevolgtrekking maak dat die organisasie besonder suksesvol was in die bereiking van sy doelwitte. Sedert sy stigting het die AHI ‘n sterk reputasie opgebou van dienslewering aan sy lede, intellektuele leierskap gebied, en ‘n sterk ontwikkelingsoriëntasie getoon.

In sy vroeëre fases was die AHI egter van beperkte voordeel vir mense van die histories benadeelde gemeenskappe. Die AHI het hierdie feit erken in sy voorlegging aan die Waarheids- en Versoeningskommissie en het sedertdien, veral na 1994, ‘n betekenisvolle rol gespeel in die transformasie van die land. Om by die topstrukture van die AHI te begin, die lys van onlangse presidente sluit in mense van die kaliber van dr Mathew Phosa, dr Franklin Sonn, prof Eltie Links en me Venete Klein, die eerste vroulike president van die AHI. Die AHI het ook sy nasionale hoofbestuur verbreed om die diversiteit van ons land beter te weerspieël, en bevorder die samewerking met ander kamerbewegings soos NAFCOC op plaaslike vlak aktief.

Die AHI is ‘n lid van Besigheidseenheid Suid-Afrika (BUSA) en is een van die konstituerende lede van die BUSA Werkkomitee, verteenwoordigend van die kamer- en nywerheidsbewegings van Suid-Afrika, AHI-lede dien ook op verskillende BUSA-komitees.

ENGLISH

The AHI was founded in 1942 as an organisation to empower and promote Afrikaans business people. From these initiatives followed the establishment of Federale Volksbeleggings, die Reddingsdaadbond. Later on this initiative grew to include many other business conglomerates. From the history of the AHI and AHI initiatives one could make the conclusion that the organisation was particularly successful in achieving its original goals. The AHI has since its inception built a strong reputation of service delivery to its members, provided intellectual leadership and prompted a strong development orientation.

However, in its earlier phases the empowerment of AHI was only of limited benefit to people from the historically disadvantaged communities. The AHI acknowledged this fact in its presentation to the Truth and Reconciliation Commission and has ever since, particularly after 1994, played a meaningful role in the transformation of the country. Starting with the top echelons of the AHI the list of recent presidents include people of the caliber of Dr. Mathew Phosa, Dr. Franklin Sonn, Prof. Eltie Links and Ms. Venete Klein, the first female president of the AHI. The AHI has also broadened its national head committee (council) to better reflect the diversity of our nation and actively promotes cooperation with other chamber movements such as NAFCOC at the local level.

The AHI is a member of Business Unity South Africa and is one of the constituent members of BUSA Working Committee representing the chamber and industry movements of South Africa. AHI members also serve on various BUSA committees.

visie & waardes | vision & values

Die AHI se visie is: “Saam skep ons volhoubare welvaart.”
Ons waardes is:

  • Eerlikheid en integriteit
  • Ontwikkelingsgesindheid en volhoubaarheid
  • Diensingesteldheid met gehalte
  • Goeie burgerskap met regverdigheid en geregtigheid

The AHI, vision is: .“Together we create sustainable prosperity.”
Our values are:

  • Honesty and Integrity
  • Development, orientation and sustainability
  • Service orientation with quality
  • Good governance with fairness and justice