Luister - Onderhoud met dr. E. Messina op RSG program Monitor

Luister - Onderhoud met dr. E. Messina op RSG program Monitor

Donderdag 26 Januarie 2017

Die AHI het met 'n grootskaalse herstruktureringsproses begin, wat onder meer insluit dat drie van die sake-organisasie se tien permanente werknemers skeidingspakkette aangebied is.

Die organisasie se voortgesette gebruik van kantoorruimte word ook tans bespreek. Heindrich Wyngaard het die uitvoerende hoof, dr. Ernest Messina, gevra wat die implikasie van die AHI se herstrukturering vir kleinsake-ontwikkeling beteken.

Klik hier om die onderhoud af te laai.

Klik hier om aanlyn te luister.

Bernard Swanepoel - AHI President interview on Win...
NEWS RELEASE FROM THE AHI: New focus for small bus...
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Thursday, 23 November 2017